Dear
Pastor
FamilyLife is the Marriage
and Family Ministry of Campus Crusade for Christ, since
1976.
When we look at the feedback we receive
from different congregations it is clear to us that
such seminars can be effectively used as a part of your
church’s existing ministry to families.
We are convinced that it is not necessary
for us to point out to you that the traditional family
structure is disintegrating at an alarming rate. You
most probably have ample evidence of this in your own
congregation.
What part can the Church and more specifically
the local congregations play in turning this devastating
tide around? The Church, as the Body of Christ, is the
only institution that can make a difference, because
marriage comes from God and His Word has the answers!
Most parents are to a large extent ignorant
regarding aspects of their children’s intellectual,
emotional, moral and spiritual development.
Many parents don’t have the skills
to handle conflict in the marriage, let alone handling
conflict in their family!
A large percentage of children today
grow up in a single parent home or in blended families
that have their own unique problems.
The divorce rate for second and further
marriages is higher than that of previous marriages
and studies show that this is because of unresolved
problems out of their first marriages.
We hope that this letter has helped you see how you
can use FamilyLife and the FamilyLife seminars a part
of your congregation’s family ministry.
If you so choose, we have everything
you need to introduce and promote the seminars in your
church.
Please contact us at 082 383 0986
God bless you in your ministry to families
in South Africa. You are on the front lines of making
a difference in families and by this, influencing the
future of our country!
Yours for Rock solid families in South
Africa!
Q Swanepoel
QUINTUS SWANEPOEL
DIRECTOR: FamilyLife, SA
How you can use FamilyLife
as part of your Family Ministry.
We can offer you the following:
- A Marriage Seminar
that can have an impact on all married groups in your
church (Friday, Saturday and Sunday):
- those that have struggling marriages
and who could even be on the point of divorce.
We have countless testimonies of dramatic change
in the lives of couples attending similar seminars.
- those that have good marriages.
To give them a renewed awareness of the importance
of marriage and their relationship with God and
each other as well as helping them cope with pressure
in their marriages.
- those with strong marriages.
To give them a vision of how they can effectively
mentor and encourage couples with new or struggling
marriages. This can help alleviate the time pressures
every pastor faces.
- those that are planning to get
married in order to equip them for a healthy marriage
relationship.
- Couples can be followed up
by:
- “Understanding
One Another” seminar (Friday and
Saturday)
- “Building your
Mate’s Self-esteem” (Friday,
Saturday and Sunday)
- "Rekindling the
Romance" (0ne day event)
- All the programmes can be adjusted
to suit your needs.
- We also present Parenting
Seminars by which parents are equipped for
their challenging task as parents. (Friday and Saturday)
- Excellent Bible Study material
(“HomeBuilders”) covering different
aspects of married life, e.g. How to build your marriage,
handling conflict, building team work, money matters
in marriage, second marriage, raising children of
faith, improving communication etc.
Not only do we believe that your parishioners
need to have their marriages “serviced,”
we believe that every married couple in the ministry
should attend a marriage seminar from time to time.
What
are Your Next Steps?
- Identify someone who will take responsibility
for the promotion work and who will drive the seminar.
- Set your proposed
dates and call us at FamilyLife to check on available
dates to present the seminar. FamilyLife will then
make a Provisional Booking for you. 012 685 0400
- Fill in the enclosed
FamilyLife Seminar Confirmation letter for the seminar
you are booking, and send it with your booking fee
to FamilyLife.
- FamilyLife will
send the following materials to you upon request:
- A promotional A3 size poster
you can copy for distribution
- A master promotional brochure
you can copy for distribution
- A programme master for you to
copy for the conferees
- A pulpit announcement
- A budget form to plan the seminar
- FamilyLife will provide the
speaker team, time-keeper, manuals and a Book Table
with suitable materials for a live seminar.
- FamilyLife will
ask the church to provide the
following:
- The cost of the manuals
used:
- Marriage Manuals: R140
per couple
- Parenting Manuals: R70
per person
- Understanding One Another:
R160.00 per couple
- Building Your Mate’s
Self-Esteem video seminar: R120.00
per couple
- Travel expenses
at R2.00 per kilometre
- Accommodation
and meals for the team
Draft
copies of the marriage seminar and the parenting seminar’s
programme.
| Church
Marriage Seminar |
FRIDAY |
17:00
– 17:55 |
REGISTRATION |
| 18:00
– 18:55 |
DINNER |
19:00
– 19:25 |
Welcome & Orientation |
19:30
– 20:30 |
Five Threats to Oneness |
20:30
– 21:15 |
Project:
Five Threats to Oneness Page 19 |
| Saturday |
07:45
– 09:00 |
God’s
Purpose & Plan for Marriage |
09:00
– 09:50 |
Married:
God’s Purpose and Plan for Marriage
Page 37
Unmarried:
God’s will for Marriage Page 41 |
09:55
– 10:50 |
God’s Power for Oneness
|
| 10:50
– 11:20 |
TEA |
11:20
– 12:10 |
Communication 1 - Discovering
Transparency |
12:10
– 13:00 |
Husband’s and Wife’s
Responsibility for Oneness |
| 13:00
– 14:00 |
LUNCH |
14:00
– 14:50 |
Dad and Wife’s Responsibility
for Oneness 2 |
14:50
– 15:40 |
Married:
Wife & Husband Responsibility for Oneness
Page – Wife Page 98 – Husband
Page110
Engaged:
Preparation for Marriage – Page 48 |
| 15:40
– 16:15 |
TEA |
16:15
– 17:15 |
Communication 2 - Expressing
Intimacy |
17:15
and rest of the evening |
Everyone - A Romantic evening
Married Project – Sex:
Expression of Oneness Page 75
|
| Sunday |
08:30
– 09:30 |
Communication
3 - Resolving Conflict |
09:30
– 10:10 |
Project 6:
Resolving conflict |
10:10
– 10:30 |
Discussion group |
| 10:30
– 11:00 |
TEA |
11:00
– 11:55 |
HomeBuilders Session |
11:55
– 12:35 |
Building a Heritage of Destiny |
12:35
– 13:15 |
Involvement and Evaluation
|
|
| Two-Day:
Parenting Seminar |
FRIDAY |
17:00
– 18:00 |
Registration |
| 18:00
–19:00 |
DINNER |
19:00
– 19:15 |
Welcome and Orientation |
19:15
– 20:15 |
What every child needs in
a mom and dad |
20:15
– 21:15 |
Project 1 |
| Saturday |
08:00
– 09:00 |
Building
your child’s identity |
09:00
– 10:00 |
Project 2 |
10:00
– 11:00 |
God’s Power for Parenting |
| 11:00
– 11:30 |
TEA |
11:30
– 12:30 |
Building a relationship with
your child |
12:30
– 13:15 |
Project 3 |
| 13:15
– 14:00 |
LUNCH |
14:00
– 15:00 |
Developing your child’s
character |
15:00
– 16:00 |
Project 4 |
| 16:00
– 16:30 |
TEA |
16:30
– 17:30 |
Releasing your child |
17:30
– 18:00 |
Project 5 |
| 18:00
– 18:45
Homework
|
Homework Evaluation and you
can make a difference
Projects 6 and 7
|
|
Geagte Bedienaar van die Woord
FamilyLife is die Huwelik- en Gesinsbediening
van Campus Crusade for Christ en bestaan reeds sedert
1976.
Uit die terugvoering wat ons van gemeentes
kry is dit vir ons duidelik dat die seminare en nasorgmateriaal
baie effektief gebruik kan word om u eie bestaande huweliks-
en gesinsbediening aan te vul.
Dit is nie vir ons nodig om die nood
waarin gesinne in ons land verkeer aan u uit te wys
nie. Die statistiek van huwelike wat elke week in die
Hooggeregshof ontbind word, is oorweldigende getuienis
dat daar 'n groot skroef los is. Derduisende kinders
word jaarliks die slagoffers van egskeiding met al die
gepaardgaande negatiewe gevolge.
Watter rol behoort die Kerk en meer
spesifiek die plaaslike gemeentes te speel by die voorkoming
van hierdie tragiese gebeure? Die kerk as die liggaam
van Christus is die enigste instansie wat 'n verskil
kan maak om die vernietigende gety van gesinsverbrokkeling
te stuit omdat die huwelik deur God ingestel is en Sy
Woord die oplossings bevat.
Die meeste ouers is onkundig oor baie
aspekte rakende hul kinders se intellektuele, emosionele,
morele en geestelike ontwikkeling.
Baie ouers het nie vaardighede tov
konflikhantering in die huwelik nie, wat nog te sê van
konflikhantering in gesinsverband.
'n Groot persentasie kinders word vandag
groot in enkelouer- of saamgestelde gesinne wat eiesoortige
probleme meebring.
Die egskeidingsyfer vir tweede huwelike
is beduidend hoër as vir eerste huwelike en navorsing
dui daarop dat dit die gevolg is van onverwerkte probleme
uit die vorige huwelik.
Ons vertrou dat hierdie brief u 'n
idee gegee het van hoe u FamilyLife en die seminare
kan gebruik om u eie gesinsbediening in u gemeente te
vergemaklik.
Ons wil u graag van diens wees. Indien
u enige vrae of kommentaar het of 'n seminaar wil reël,
skakel ons gerus by 012 460 7424. Ons het ook alles
wat u mag benodig om so 'n seminaar by u gemeente bekend
te stel.
Mag die Here u seën in u eie gesin,
maar ook in u bediening aan die gesinne in u gemeente.
U staan voor in die linie om 'n verskil te maak in die
gesinne van Suid-Afrika en so die toekoms van ons land
te beïnvloed!
Vir Rotsvaste gesinne in Suid-Afrika!
Q Swanepoel
QUINTUS SWANEPOEL
DIREKTEUR: FamilyLife, SA
Hoe
u FamilyLife kan gebruik as hulpmiddel by u eie huweliksbediening.
Ons kan u die volgende bied:
- ‘n Huwelikseminaar
wat ‘n groot impak kan hê op almal wat
in die huwelik staan (Vrydagaand, Saterdag en Sondagoggend):
- dié wat sukkel in hul huwelik
en selfs op die rand van egskeiding staan. Ons het
getuienisse van vele pare by wie dramatiese veranderinge
plaasgevind het in hul verhouding met die Here en
met mekaar;
- dié met goeie huwelike kry
‘n nuwe visie van die belang van gesonde huweliksverhoudings
en hoe om druk in die huwelik beter te hanteer en
te weerstaan;
- dié met sterk huwelike kan
opgelei word om op te tree as “mentor”pare
en Bybelstudieleiers/fasiliteerders;
- Ons skenk ook spesifiek aandag
aan verliefdes en verloofdes by ons seminare om
hulle voor te berei vir ‘n gesonde huweliksverhouding;
- Daar is spesiaal saamgestelde projekte
vir mense wat in tweede huwelike staan of een oorweeg.
- Opvolgseminare sluit
in:
- “Understanding
one Another” seminaar (Vrydagaand
en Saterdag)
- “Building Your
Mate’s Selfesteem” (Vrydagaand,
Saterdag en Sondagoggend)
- Al die programme kan aangepas word
om aan te pas by u behoeftes.
- Ons bied ook ouerskapseminare
aan waar ouers toegerus word vir hul uitdagende taak.
- Uitstekende nasorgmateriaal bestaande
uit Bybelstudies (“HomeBuilders”)
vir pare rakende verskillende aspekte van die huwelik,
soos bv Hoe om jou huwelik te bou, Geldsake in die
huwelik, Spanwerk, Konflikhantering, Hoe om ‘n
Tweede huwelik te laat werk, Bou Kinders van geloof,
ens.
Hierdie materiaal kan ook gebruik
word in Bybelstudieformaat deur pare wat wil belê
in hulle huwelike, sonder dat hulle eers ’n huwelikseminaar
bygewoon het.
Voorgestelde
volgende stappe
- Identifiseer ‘n persoon wat
verantwoordelikheid vir die promosiewerk sal neem
en wat die seminaar sal bestuur.
- Besluit op tentatiewe datums vir
die seminaar en skakel FamilyLife om te sien of hulle
beskikbaar is vir daardie datums. FamilyLife sal dan
‘n voorlopige bespreking vir u maak. U datums
sal bevestig word met die ontvangs van ‘n registrasiefooi
van R500.00.
- Vul die aangehegte FamilyLife Seminaar
Bevestigingsvorm in vir die seminaar wat u bespreek
en stuur dit saam met die registrasiefooi na FamilyLife.
- FamilyLife sal op aanvraag materiaal
aan u kan stuur:
- A3 grootte promosieplakkaat waarvan
u afskrifte kan maak;
- Meesterbrosjure waarvan u afskrifte
kan maak;
- Meesterprogram om afskrifte van
te maak;
- Konsepkanselafkondiging;
- Vorm om u begroting te beplan.
- FamilyLife voorsien die sprekers,
tydhouers, handleidings en ‘n boektafel met
relevante materiaal vir die seminaar.
- FamilyLife sal die
kerk vra om die volgende te verskaf:
- Die koste van die materiaal wat
gebruik word:
- Huwelikshandleiding: R70.00
per persoon (elke persoon moet een
hê)
- Ouerskapseminaar: R70.00
per persoon (elke persoon moet een
hê)
- Understanding One Another:
R80.00 per persoon (elke
persoon moet een hê)
- Building Your Mate’s
Self-Esteem video seminaar: R60.00
per persoon (elke persoon moet een
hê)
- Reiskoste van die sprekers teen
R2.00 per/km.
- Akkommodasie en etes vir die
sprekers.
VOORBEELD
van hoe die huwelikseminaar se program lyk. Ander seminare
se programme is op aanvraag beskikbaar
| Kerk
Huwelikseminaar |
FRIDAY |
17:00
– 17:55 |
REGISTRASIE |
| 18:00
– 18:55 |
LIGTE
ETE |
19:00
– 19:25 |
Verwelkoming & Oriëntasie |
19:30
– 20:30 |
Vyf Bedreigings vir Eenheid |
20:30
– 21:15 |
Projek:
Vyf Bedreigings vir Eenheid |
| Saturday |
07:45
– 09:00 |
God se
Doel en Plan vir die Huwelik |
09:00
– 09:50 |
Getroudes:
God se Doel en Plan vir die Huwelik
Ongetroudes:
Voorbereiding vir die Huwelik |
09:55
– 10:50 |
God se Krag vir Eenheid |
| 10:50
– 11:20 |
TEE |
11:20
– 12:10 |
Kommunikasie 1: Begrip |
12:10
– 13:00 |
Projek 3 |
| 13:00
– 14:00 |
ETE |
14:00
– 14:50 |
Man en Vrou se Verantwoordelikheid
vir Eenheid |
14:50
– 15:40 |
Pa en Ma se Perspektief vir
Ouerskap |
| 15:40
– 16:20 |
Getroudes:
Projek 4
Verloofdes:
Voorbereiding vir die Huwelik
|
16:20
– 16:45 |
TEE |
16:45
– 17:45 |
Kommunikasie 2: Seksuele
Intimiteit |
17:45
en res van die aand |
Getroudes:
Projek5
Ongetroudes:
Projek 7
‘n Romantiese aand |
| Sunday |
08:30
– 09:30 |
Kommunikasie
3: Konflikhantering |
09:30
– 10:10 |
Projek 6:
Konflikhantering |
10:10
– 10:30 |
Oopbespreking |
| 10:30
– 11:00 |
TEE |
11:00
– 11:55 |
HomeBuilder sessie |
11:55
– 12:35 |
Bou ‘n Nalatenskap
met ‘n Bestemming |
12:35
– 13:15 |
Betrokkenheid en Evaluasie
|
|
| Tweedag
Ouerskap Seminaar |
FRIDAY |
17:00
– 18:00 |
Registrasie |
| 18:00
–19:00 |
LIGTE
ETE |
19:00
– 19:15 |
Verwelkoming en Oriëntasie |
19:15
– 20:15 |
Wat Elke Kind Nodig het in
‘n Pa en Ma |
20:15
– 21:15 |
Projek 1 |
| Saturday |
08:00
– 09:00 |
Ontwikkel
Jou Kind se Identiteit |
09:00
– 10:00 |
Projek 2 |
10:00
– 11:00 |
God se Krag vir Ouerskap |
| 11:00
– 11:30 |
TEE |
11:30
– 12:30 |
Bou ‘n Verhouding met
jou Kind |
12:30
– 13:15 |
Projek 3 |
| 13:15
– 14:00 |
MIDDAGETE |
14:00
– 15:00 |
Ontwikkel jou kind se karakter |
15:00
– 16:00 |
Projek 4 |
| 16:00
– 16:30 |
TEE |
16:30
– 17:30 |
Begelei jou kind na Volwassenheid |
17:30
– 18:00 |
Projek 5 |
| 18:00
– 18:45
Homework
|
Evaluasie, Jy kan ‘n
verskil maak en afsluiting
Projek 6 en7
|
|
|