church conferences, marriage conferences, south africa church conferences, marriage conferences, south africa church conferences, marriage conferences, south africa

Weekend Description
Conferences Schedule
Speakers Team
Testimonials
Promote in Your Church
Registration & Contact Details
 
 

“Understanding One Another”

'n huwelikskonferensie wat onder andere m.b.v videos geïllustreer word. Dit is gebaseer op die DiSC Persoonlike Profiel en is spesiaal vir die huweliks- en gesinsituasie aangepas. Die doel is om jou te help om jouself, jou maat en jou verhouding met jou maat beter te verstaan.

Die profiel bied `n raamwerk waarbinne jy jou eie gedragspatrone asook jou huweliksmaat s`n kan verstaan. Die doel van hierdie benadering is om `n omgewing te skep wat kommunikasie sal verbeter, konflik sal verminder en `n meer suksesvolle verhouding sal verseker.



aangebied deur

Aksie 2+

die Huwelikstrategie van die N G Gemeente Moreletapark

&

FamilyLife

die huwelik- en gesinstrategie van Campus Crusade for Christ

Waar: NG Gemeente Moreletapark, Rubenstein sentrum, Konferensielokaal

Datum: 31 Augustus – 1 September 2007

Koste: R200 per persoon (Registrasiegelde sluit in Vrydagaand en Saterdag se verversings, ligte middagete Saterdag, asook die handleidings.)

Tye: Vrydag: Registrasie vanaf 17:30 tot 18:00 begin 18:00 tot 21:00

Saterdag: 8:00 koffie. Begin 8:30 tot 16:30

Kontak: Kathy Voges @ 012 460 7424 of

E-pos @ info@familylife.org.za

 
  Home | Company Profile | Marriage Conferences | Christian Bookstore | Homebuilders | Christian Counselling | Relationship Prayer | Family Support | Campus Crusade For Christ | Devotions | Contact Details | News & Views | Site Map | Marriage Conferences | Christian Familylife Ministry | Family Counselling | Parenting Advice | Links | Resources | Articles |Marketing | SEO | Intranets | Training